Song picture
Judas Pt.2
Jeremiah 9:4
Charts
Peak #276
Peak in subgenre #8
Author
Supreme
Uploaded
November 15, 2023
MP3
MP3 5.2 MB, 192 kbps, 3:45
Story behind the song
Jeremiah 9:4 Take ye heed every one of his neighbour , and trust ye not in any brother :for every brother will utterly supplant , and every neighbour will walk slanders.
Lyrics
(Intro) Daar bestaan nie iets soos n real vriend nie Welgeluksalig is die een wat nie sit in die kring van die spotters nie God is tegnies jou enigste vriend (kom ek vertel) is Alright as Jy vir My Judge God ag vir my as n A-plus When days were dark Toe is God die enigste een Wie aan my sy was (Die jongens is fake , ek kan getuig) Die jongens is fake , ek kan bewys (x8) Jeremiah 9:4 Fake vrin bly n fake vrin Dit Maak nie saak wat jy wil van die saak dink Fake vrin maak jou oe blind Is soos poison wat jou vrind inna glaas skink Semy hoekom sal jy dan straight van die glaas drink Semy hoekom sal jy dan wil inpas inna fake kring? Al wat ons nodig het Is samewerking en by stand maar die wat jou hand vat? Is so giftig soos n tuin / slang Hulle smile in jou gesig (3) En stiek knives in jou rug Fake vrin bly n fake vrin Maak nie saak wat jy wil van die saak dink Fake vrin maak jou oe blind Is soos poison wat jou vrind inna glaas skink Semy hoekom sal jy dan straight van die glaas drink Semy hoekom sal jy dan wil inpas inna fake kring? (hulle smile in jou gesig, en steek knives in jou rug) x7 Ja , ek bedoel : as Judas vir Jesus verraai het , wat maak ons minder anders as daai? Dit maak nie sin nie MAAR ek bedoel : Doen jy maar die wiskunde (3)
Community
Comment
Sorry, this artist prefers no comments right now.